Kerk Wat Werk is ‘n familiekerk, wat daarop fokus om God in Gees en in waarheid te aanbid.
Ons hou ‘n aantal inspirerende geleenthede en maak dit ‘n kerk wat relevant is vir die hele gesin.
Ons glo dat die kerk daar is om ‘n positiewe bydrae te lewer in die laaste dae, deur om te motiveer en te bemoedig, maar ook ‘n bekeringboodskap moet bring aan ‘n verloregaande wêreld. Kerk Wat Werk is in 2007 gestig deur senior pastore André en Liza Kleynhans.
Van die begin af het hulle hoop gehad dat die kerk groot genoeg sou word om ‘n verskil te maak, en ons sien vandag die vervulling van die droom.
God het aan Pastore André en Liza ‘n eenvoudige, tog kragtige, visie en doel gegee vir Kerk Wat Werk.
Dit was dieselfde sedert die eerste dag en het gevolglik ‘n gesellige, welkome kerk laat groei.
Dagbestuur
PRESIDERENDE PASTOORPAAR
André en Liza Kleynhans
MEDE-PASTOORSPAAR
Efhraim en Cathy Potgieter
VISIE-PASTOORSPAAR
Jaco en René Vermaak
AANBIDDINGSLEIERS / KLANK & DATA BESTUUR
Juan en Marietjie Cilliers
KOMMUNIKASIE, BEMARKING EN MULTI-MEDIA BESTUUR
Morné en Leandri Vosloo
Taakspanne
JEUGLEIERS
(Revolusie Jeug)
Jaco en Shalane Bouwer
KINDERKERKLEIERS
(J.A.M – Jesus And Me)
Chris en Lindie Bouwer
EVANGELISASIELEIERS
Johnny en Alicia Smith
SENIOR GROEP LEIERS
Sakkie en Annamarie de Beer
SEKRETARESSE
Rina Styles
WELSYN
Hardus en Marcia Wessels